Nuwejaarsdag, Nuwejaar hou, grootvreet, bollewange & Nuwejaarsvoorneme
Luister weer na dr. Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, se RSG-klankgreep oor Nuwejaarsdag, Nuwejaar hou, grootvreet, bollewange en Nuwejaarsvoorneme.