Dr Willem Botha gesels oor nuutskeppings in Afrikaans en die bydrae wat veral sportverslaggewers tot die taal lewer.