• 08/10/2021

Ontbytsake (5 Jun. 2021)

Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, het weer gesels met Dawie Roodt oor die WAT en die Borg ’n Woord-projek. Dawie Roodt is tans die beskermheer van die Borg ’n Woord-projek.

Deel op Sosiale Media