• 25/04/2025

praatkassie

s.nw., praatkassies. (skertsend; minder gebruiklik)

Radio: Stoomenjin-liefhebbers sit vandeesweek oor teen die praatkassie (Beeld, 16 Okt. 1994, Plus, 4). Derduisende luisteraars was elke aand vasgeknel voor die praatkassie (Transv., 3 Nov. 1973, 4).

Deel op Sosiale Media