• 07/10/2021

Prontuit (1 Nov. 2016)

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ’n Woord-projek het ’n nuwe beskermer, Karen Zoid, en dr. Willem Botha kom vertel watter ander inisiatiewe vir die woordeboek beplan word. Hy is natuurlik al die pad uit die Kaap waar Afrikaanse woordeboeke soos die wingerd jaar na jaar ’n stewige oes oplewer.

Deel op Sosiale Media