• 21/05/2020

Ramadan

Ook Ramadaan (<Arabies Ramạdhān, “die warm maand”)

Negende maand van die maanjaar in Islam, wat as een van die heiligste periodes beskou word, waartydens die Koranniese openbaringe herdenk word en algemene onthouding en suiwerheid van woord en daad nagestreef word, en wat veral gekenmerk word deur ’n streng vasperiode van sonsopkoms tot sonsondergang.

Deel op Sosiale Media