• 06/09/2024

so tevrede soos ’n kat wat room gekry (gesteel) het

Idiomatiese uitdrukking

Baie tevrede: So tevrede soos ’n kat wat room gekry het — so voel die eerste wenner van die Supersterrekompetisie deesdae (Huisg., 21 Mei 2010, E). Iké grynslag tevrede, soos ’n kat wat room gesteel het (S. Smith in Son, 15 Febr. 2015, E).

Deel op Sosiale Media