• 16/05/2025

spou

s.nw., spoue. (verouderd)

Holte tussen die twee wande van ‘n hol muur: Die mure (van voorafvervaardigde geboue) word met ‘n spou gegiet en dan gevul met ‘n isoleermateriaal wat bestandheid teen koue of hitte verleen (Yskorn., Des. 1978, 11). Die (stut)muur bestaan uit twee steenlae met ‘n spou (opening) van 50 mm tussenin wat met beton gevul word (Burg., 17 Nov. 2017, Woongids, E).

Deel op Sosiale Media