• 23/08/2026

Taaldinge: 23 Augustus 2026

Praat ’n mens van padwerk, of padwerke? Hoekom is dit burgemeester en nie burgermeester nie? Alet Cloete en Gerhard van Wyk van die WAT is saam met Ina Strydom in die atlejee om dié en ander luisteraarsvrae te beantwoord.

Deel op Sosiale Media