• 31/05/2026

Taaldinge: 31 Mei 2026

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se eindredakteur, Gerhard van Wyk, en senior mederedakteur, Alet Cloete, is saam met Ina Strydom in die ateljee om ’n paar taalvrae te beantwoord wat deur luisteraars ingestuur is. Hulle praat onder meer oor die herkoms van die uitdrukking “jou kierankies sal braai” en wonder of daar ’n woord is om die plasing van iemand se as in ’n nis te benoem, soos wat teraardebestelling gebruik word vir ’n gewone begrafnis.

Deel op Sosiale Media