• 08/10/2021

Alet Cloete en Gerda Odendaal oor die WAT Deel XVI

Alet Cloete, ’n senior mederedakteur by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, gesels met Ina Strydom oor die WAT se Deel XVI wat pas verskyn het, en Gerda Odendaal, ’n mederedakteur, gesels verder oor die opname van Kaapse Afrikaans in die WAT.

Deel op Sosiale Media