• 08/10/2021

Willem Botha en Dawie Roodt oor die WAT en Borg ’n Woord

Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, gesels met Ina Strydom oor die WAT se 95ste verjaarsdagviering. Dawie Roodt, tans die Beskermheer van Borg ’n Woord, gesels verder oor die WAT se Borg ’n Woord-projek.

Deel op Sosiale Media