![Untitled design (16)](https://www.wat.co.za/wp-content/uploads/2021/05/Untitled-design-16-1.png)
Uitnodiging: Die WAT se 95ste verjaarsdag en die bekendstelling van deel XVI
U word hartlik uitgenooi na die aanlyn viering van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se 95ste verjaarsdag en die bekendstelling van deel XVI van die WAT.
Datum: Donderdag 6 Mei 2021
Tyd: 19:00
Klik op Donderdag 6 Mei om 19:00 op hierdie YouTube-skakel: https://youtu.be/x2GagZKx2uU om deel van hierdie besondere geleentheid te wees.
![](https://www.wat.co.za/wp-content/uploads/2021/05/2021-05-03-2-1024x1024.png)