• 16/10/2020

WAT kry sosialemediabeleid

Sanet Neethling het op 9 Oktober 2020 ’n kommunikasiewerkwinkel by die WAT aangebied. Een van die uitvloeisels van die werkwinkel is ’n sosialemediabeleid vir die WAT.

Deel op Sosiale Media