• 04/12/2023

WAT stel T bekend op luisterryke T-partytjie

Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal het op 13 Oktober die amptelike bekendstelling gehou van die T-trajek, wat slegs aanlyn beskikbaar is.

Op dié luisterryke T-partytjie is gepraat oor hoe omvattend T bewerk is, hoe variëteite van Afrikaans deur die WAT hanteer word, en wat die toekomsvisie van die WAT is. Daar is ook hulde gebring aan Frikkie Lombard, wat ná 42 jaar in diens van die WAT aan die einde van Oktober afgetree het.

Kyk hier na foto’s en video’s van die geleentheid.

Deel op Sosiale Media