• Taaldinge: 30 Augustus 2026

    Waar kom die woord bestiering vandaan? Waarom word so pas en huis toe los gespel? Het die aandagstreep die komma in gewone geskrewe taal vervang? Alet Cloete en Gerhard van Wyk van die WAT is saam met Ina Strydom in die ateljee om nog ‘n klompie luisteraarsvrae te beantwoord.

  • Juwele uit die skatkis van die WAT #21

    Ter viering van 100 jaar deel die Woordeboek van die Afrikaanse Taal juwele uit sy skatkis!

  • Taaldinge: 23 Augustus 2026

    Praat ’n mens van padwerk, of padwerke? Hoekom is dit burgemeester en nie burgermeester nie? Alet Cloete en Gerhard van Wyk van die WAT is saam met Ina Strydom in die atlejee om dié en ander luisteraarsvrae te beantwoord.

  • Juwele uit die skatkis van die WAT #20

    Ter viering van 100 jaar deel die Woordeboek van die Afrikaanse Taal juwele uit sy skatkis!

  • Juwele uit die skatkis van die WAT #19

    Ter viering van 100 jaar deel die Woordeboek van die Afrikaanse Taal juwele uit sy skatkis!