• 20/01/2023

10 April 2022

Wat beteken pypkan? Is die uitdrukking “so skaars soos hoendertande” gepas? Waar kom die woord turkoois vandaan? Wat is die korrekte vertaling van spreadsheet? Dr. Willem Botha en Alet Cloete van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal beantwoord luisteraars se taalnavrae.

 

Deel op Sosiale Media