• Lexikos: Resensie van WAT Deel XVI

    “WAT XVI voeg in verskeie opsigte waarde toe aan sy voorgangers, o.a. deur die uitgebreide terminologieverklaring, die insluiting van klassieke ... ekwivalente van Germaanse vakwoordeskat, en duidelike uitspraakleiding ... Hierdie sestiende deel (kan) beskou word as ’n uitstekende bron vir taalpraktisyns, navorsers en studente. Die redelik gekompliseerde mikrostruktuur maak dit ook van nut vir meer gevorderde [...]

    LEES VERDER
  • Huisgenoot “rinkink” met die WAT

    Die hoofredakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT), dr. Willem Botha, het op 10 Junie 2016 by Huisgenoot gaan inloer om ’n sertifikaat aan Henriëtte Loubser, hul redakteur, te oorhandig nadat Huisgenoot die woord “huisgenoot” eksklusief geborg het. Willem het ook ’n bottel Rinkink uit die WAT se eie wynreeks, Sluk jou [...]

    LEES VERDER