The Language Series (3 September 2023)
In dié episode van SABC News se taalreeks word die rykdom van die Afrikaanse taal en sy mense verken met besoeke aan onder meer die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, die Afrikaanse Taalmonument, Afrikaans.com, Namakwaland, die Afrikaanse Teaterinisiatief, die gemeenskap van die Bo-Kaap en Adderleystraat se blommemark. Die besoek aan die WAT is vanaf [...]
Ontbytsake (5 Jun. 2021)
Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, het weer gesels met Dawie Roodt oor die WAT en die Borg ’n Woord-projek. Dawie Roodt is tans die beskermheer van die Borg ’n Woord-projek. https://www.youtube.com/watch?v=VOV-wa1kXtI
WAT op die kassiemike2023-06-09T19:26:12+02:00