• Alet Cloete oor die bekendstelling van T

    T staan vir ta en tsoenami; vir taai en vir têkkel, en nog vele meer. Die senior mederedakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, Alet Cloete, vertel vir Ina Strydom wat dit behels om ’n woordeboekdeel van die WAT saam te stel, nadat die deel wat met die letter T begin, onlangs voltooi is. [...]

  • Phillip Louw oor sy agtergrond en sy visie vir die WAT

    Die nuwe hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die WAT, dr. Phillip Louw, het op RSG se Taaldinge met Ina Strydom gesels oor sy agtergrond en sy visie vir die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Luister hier na die potgooi: https://omny.fm/shows/taaldinge/taaldinge-22-januarie-2023

  • Amanda Strydom oor haar rol as beskermvrou van die WAT se Borg ’n Woord-projek

    Luister weer na Amanda Strydom se gesprek met RSG Monitor oor haar aanstelling as beskermvrou van die WAT se Borg ’n Woord-projek. https://www.youtube.com/watch?v=TDFQh1M-2X8

  • Alet Cloete en Gerda Odendaal oor die WAT Deel XVI

    Alet Cloete, ’n senior mederedakteur by die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, gesels met Ina Strydom oor die WAT se Deel XVI wat pas verskyn het, en Gerda Odendaal, ’n mederedakteur, gesels verder oor die opname van Kaapse Afrikaans in die WAT. https://www.youtube.com/watch?v=IFA4lTXnqyw

  • Willem Botha en Dawie Roodt oor die WAT en Borg ’n Woord

    Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, gesels met Ina Strydom oor die WAT se 95ste verjaarsdagviering. Dawie Roodt, tans die Beskermheer van Borg ’n Woord, gesels verder oor die WAT se Borg ’n Woord-projek. https://www.youtube.com/watch?v=4D8PQmeR8ao