Die hoofredakteur van die WAT, dr. Willem Botha, en ’n senior mederedakteur, Alet Cloete, beantwoord luisteraars se taalnavrae. Hulle bespreek onder meer stadion vs stadium, en ronde vs rondte.