• 24/01/2023

Phillip Louw oor sy agtergrond en sy visie vir die WAT

Die nuwe hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die WAT, dr. Phillip Louw, het op RSG se Taaldinge met Ina Strydom gesels oor sy agtergrond en sy visie vir die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Luister hier na die potgooi:

Deel op Sosiale Media