• 06/09/2023

The Language Series (3 September 2023)

In dié episode van SABC News se taalreeks word die rykdom van die Afrikaanse taal en sy mense verken met besoeke aan onder meer die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, die Afrikaanse Taalmonument, Afrikaans.com, Namakwaland, die Afrikaanse Teaterinisiatief, die gemeenskap van die Bo-Kaap en Adderleystraat se blommemark. Die besoek aan die WAT is vanaf minuut 25 tot 31 te sien.

Deel op Sosiale Media