• 06/09/2023

18 Junie 2023

Luisteraars se taalnavrae word beantwoord. Alet Cloete en Gerda Odendaal van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal is saam met Ina Strydom in die ateljee, en vertel onder meer wat kiri slam beteken wat in ’n gedig van I.D. du Plessis voorkom; en waar die woord iesegrimmig vandaan kom.

Deel op Sosiale Media