• 20/01/2023

2 Januarie 2022

Luisteraars se taalnavrae word beantwoord. Die gaste is dr. Willem Botha en Alet Cloete van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Hulle verduidelik onder meer waar die woord blikners vandaan kom, en wat die verskil is tussen blykbaar, skynbaar en klaarblyklik.

Deel op Sosiale Media