Nuusargief

sterkgevreet

b.nw. (geselstaal) Ook sterkgevriet of soms sterk gevreet of sterk gevriet.  Dapper, sterk of slim, dikw. op ’n uitdagende of parmantige manier wat met magsvertoon gepaard gaan; sin. sterkgesig (minder gebruiklik): Ou Tjappies wil hom nog sterkgevreet hou toe eet hy teer. ’n Vuishou tref hom onder

LEES VERDER
Close Menu
×