• 18/05/2023

30 April 2023

Luisteraars se taalnavrae is altyd interessant en leersaam. Alet Cloete en Gerda Odendaal van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal vertel onder meer waar “op eie houtjie” en uitknikker vandaan kom. Hulle gee ook die Afrikaanse benaming vir chatbot, en verduidelik wat ’n konkonnetjie is.

Deel op Sosiale Media