Waarom praat ons van “’n feit soos ’n koei”? En is dit korrek om te praat van rippeleffek? Dr. Willem Botha en Alet Cloete beantwoord taalnavrae saam met Ina Strydom.