• 22/11/2019

altemit, altemits

bw. Selde ook altemitters en altemittertjies.

1 Miskien, dalk: Hy sal altemit nog kom. Het jy altemit vir my ’n vuurhoutjie?

2 (ongewoon) Soms: Die kêrel kom so altemit hier.

UITDRUKKING

Dis (nou) nie altemit nie Dis so waar of so seker soos kan kom; daar is nie die minste twyfel aan nie; dit kan jy glo.

Deel op Sosiale Media