rompslomp
s.nw. Omslagtige, vermoeiende prosedure of werk wat deur ’n [...]
s.nw. Omslagtige, vermoeiende prosedure of werk wat deur ’n [...]
dom-mel I ww. Half aan die slaap wees, sluimer, [...]
(sham-my) s.nw., shammies. (‹Frans chamois, “gems”) Sagte seemsleerlap of sintetiese produk met soortgelyke eienskappe, wat [...]
(kon-ster-na-sie) s.nw. 1 Skielike ontsteltenis, skrik, verbasing, wat ’n [...]
(skran-der) b.nw. Wat oor ’n bogemiddelde intelligensie beskik asook [...]
s.nw., ligtekooie. Seksueel losbandige vrou: Alphonsine Plessis is g’n naam vir [...]
katel s.nw., katels; kateltjie. Bed, veral ’n eenvoudige ysterbedjie. Via [...]
katelknaap s.nw., katelknape. (skertsend) Jong man met wie ’n ouer vrou ’n seksuele [...]
s.nw., rakkers; rakkertjie. 1 Iemand, veral ’n kind of jong [...]
iesegrimmig b.nw. Knorrig, nukkerig, nors. Uit Nederlands iezegrimmig, ’n afleiding [...]