• 08/11/2019

Geluk nou beskikbaar

Geluk, die nuutste toevoeging in die Sluk jou Woorde-wynreeks, is nou beskikbaar! Gaan na www.slukjouwoorde.co.za vir meer inligting en om die wyn te bestel. Dit is ook teen R90 by Paul Roos Kwikspar se Tops beskikbaar. Geluk is ’n 2013-versnit van Shiraz en Cabernet Sauvignon.

Deel op Sosiale Media