• 21/02/2024

idioom

s.nw., idiome.

Vaste uitdrukking, frase, gesegde van ’n taal, wat eienaardig is òf ten opsigte van grammatikale bou òf in sy betekenis wat gew. nie logies afgelei kan word van sy samestellende dele nie; eie manier van segging: Die idiome van jou moedertaal is soos die gelaatstrekke van jou moeder — en sy is vir jou en jou leser een (C.J. Langenhoven: Werke XII, 1956, 178).

Deel op Sosiale Media