
- 08/10/2021
Monitor: “krokodil” en “krokodiltrane”
Weet jy wat dit beteken as iemand krokodiltrane huil? Luister weer na dr. Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, se RSG-klankgreep oor krokodil en krokodiltrane.