
- 08/10/2021
Monitor: “parmantig”, “dop”, “loopdop” en “dopsteker”
Luister weer na dr. Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, se RSG-klankgreep oor die woorde parmantig, dop, loopdop en dopsteker.