• 04/08/2023

’n rot ruik

idiomatiese uitdr. (wsk. n.d. Eng.to smell a rat) 

Vermoed dat iets verkeerd is, veral dat iets onderduims a.d. gang is: Ek begin … ’n rot ruik … Die konstabel … Hy’s al ’n halfuur weg(C.Barnard:Vakansie,1977,54). H. het ’n rot geruik toe sy tjeks sien wat aan M. uitgemaak is(Son,5 Febr.2008,E). 

Deel op Sosiale Media