• 17/11/2023

oëwys

(o-ë-wys) s.nw. (ongewoon)

’n Kort besoek: Dis nou net oëwys; ek sal later weer kom kuier. ~ Dankie Felix … en Flippie … vir die oëwys. Dit doen ons goed om ou kennisse so nou en dan persoonlik weer te ontmoet (Tipogr. Joern., Mei 1965, 26).

Deel op Sosiale Media