• 22/08/2022

paneer

ww., het gepaneer; byv. -, -, gepaneerde, gepaneer(d).

n Gereg, veral n vleisgereg of n stuk vleis, met fyngemaakte krummels, gew. broodkrummels, bestrooi voordat dit gebraai of gebak word: Onder die warm spyse was n geurige kerriegereg, brosgebraaide varkribbe in n lekker sous, gepaneerde schnitzels en salmpasta (Die Burger, 14 Jan. 2000, Joernaal, 2). Frikkie die vis pryk aanloklik op helder pakkies snelbevrore mootjies, gepaneerde visstukke en visvingers (S.A. Visse, 1963, 2).

Deel op Sosiale Media