• 11/06/2021

poliandrie

s.nw.

1 Praktyk waarvolgens ’n vrou met twee of meer mans op ’n gegewe tydstip getroud is of ’n intieme verhouding het; sinoniem veelmannery (neerhalend); teenoor poliginiePoligamie sluit in poliandrie (die huwelik van een vrou met twee of meer mans) en poligenie (die huwelik van een man met twee of meer vroue) (C.D. Roode: Sosiol., 1970, 115).     
2 (dierkunde) Verskynsel dat ’n wyfie met twee of meer mannetjies tydens ’n enkele paarseisoen paar; sin. veelmannery (minder gebruiklik); teenoor poliginie.

Deel op Sosiale Media