• 04/03/2022

Wat is die WAT ’n wonderbare ding

“Die WAT wys Afrikaans het báie woorde; ons kán spesifiseer. Ons kan woorde uit die verlede laat herleef en ons kan na behoefte eietydse nuwe woorde skep, en die bewaarplek van dit alles is die WAT. Sonder die WAT kan ek nie klaarkom nie.”

Die taalpraktisyn en voormalige voorsitter van die Taalkommissie, Tom McLachlan, gee sy indrukke van Deel XVI van die WAT in die Afrikaanse vaktydskrif van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, die Tydskrif vir Geesteswetenskappe.

Klik hier om die PDF-weergawe te lees

Deel op Sosiale Media