• 27/10/2023

vir pampoenspoke skrik

Idiomatiese uitdrukking

Bang wees vir nietighede, veral iem. of iets wat nie gevaar inhou nie of minder gevaar inhou as wat algemeen aanvaar of voorgegee word: “As ek weer kom, sal dit nie in vrede wees nie!” “Ons skrik nie vir pampoenspoke nie!” (K. Kielblock in Huisg., 6 Mrt. 1964, 70).

Deel op Sosiale Media