Dr Willem Botha gesels oor nuutskeppings in Afrikaans en die bydrae wat veral sportverslaggewers tot die taal lewer. https://www.youtube.com/watch?v=rI8iTfPXLdw
Dr Willem Botha gesels oor nuutskeppings in Afrikaans en die bydrae wat veral motorjoernaliste tot die taal lewer. https://www.youtube.com/watch?v=iIypgvfJlN0
Luister weer na dr. Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, se RSG-klankgreep oor slaap, katel, kooi en ligtekooi. https://www.youtube.com/watch?v=PI22FU06XC8