Die WAT se 95ste verjaarsdag en die pasverskene Deel XVI
Willem Botha, hoofredakteur en uitvoerende direkteur van die WAT, gesels met Anita Visser oor die WAT se 95ste verjaarsdag en oor Deel XVI wat pas verskyn het. https://www.youtube.com/watch?v=YwktVg2HqoU
Dawie Roodt oor die WAT se Borg ’n Woord-projek en sy gunstelingwoorde
Dawie Roodt is Borg ’n Woord se nuwe Beskermheer. Hy het met Monitor op RSG gesels oor sy gunstelingwoorde en sy posisie as Beskermheer van die WAT se Borg ’n Woord-projek. https://www.youtube.com/watch?v=8FYBpF4Afcw