• Die Groot Ontbyt (9 Mrt. 2018)

    https://www.youtube.com/watch?v=clMpZ4-rJJ4

  • Van stigtelik tot stuitig

    Dr. Willem Botha, hoofredakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal, gesels tydens die WAT-gespreksreeks by die US Woordfees 2017 oor die tema “Woord van die Week: Van stigtelik tot stuitig”. https://www.youtube.com/watch?v=FHeKLQCotKw

  • Prontuit (1 Nov. 2016)

    Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal se Borg ’n Woord-projek het ’n nuwe beskermer, Karen Zoid, en dr. Willem Botha kom vertel watter ander inisiatiewe vir die woordeboek beplan word. Hy is natuurlik al die pad uit die Kaap waar Afrikaanse woordeboeke soos die wingerd jaar na jaar ’n stewige oes oplewer. https://www.youtube.com/watch?v=7dZqfr8zxck&t=3s [...]