• Huisgenoot “rinkink” met die WAT

    Die hoofredakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT), dr. Willem Botha, het op 10 Junie 2016 by Huisgenoot gaan inloer om ’n sertifikaat aan Henriëtte Loubser, hul redakteur, te oorhandig nadat Huisgenoot die woord “huisgenoot” eksklusief geborg het. Willem het ook ’n bottel Rinkink uit die WAT se eie wynreeks, Sluk jou [...]

  • Resensie van WAT XV

    ’n Resensie van WAT XV deur Ingrid Winterbach, getiteld “Woorde soos vrugte van die soetpeulboom”, het op Maandag 12 Augustus 2019 in Die Burger en Beeld verskyn. Lees die volledige resensie hier onder.