• WAT sê “awê” aan nuwe woorde

    Klik hier om die oorspronklike artikel te lees. DIE WOORDEBOEK van die Afrikaanse Taal (WAT) het onlangs nuwe woorde tot hulle aanlyn weergawe van die woordeboek bygevoeg. Foto: Karla van der Merwe WAT sê ‘awê’ aan Nuwe Woorde DEUR MARYNA ADSHADE Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) het onlangs 21 woorde opgeneem en [...]

  • Wat is die WAT ’n wonderbare ding

    “Die WAT wys Afrikaans het báie woorde; ons kán spesifiseer. Ons kan woorde uit die verlede laat herleef en ons kan na behoefte eietydse nuwe woorde skep, en die bewaarplek van dit alles is die WAT. Sonder die WAT kan ek nie klaarkom nie.” Die taalpraktisyn en voormalige voorsitter van die Taalkommissie, Tom McLachlan, [...]

  • Doef-doef-musiek en aaptwak nou in WAT

    Klik hier om die artikel op Netwerk24 te lees.

  • 21 woorde wat vanjaar vir die eerste maal in die WAT opgeneem is

    (Lees die oorspronklike artikel op Afrikaans.com hier) Een van die lekkerste maniere om groei en vooruitgang in ’n taal te sien, is deur die skep van nuwe woorde. Die woorde hieronder is dalk nie almal splinternuut nie, maar is sedert vanjaar amptelik deel van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal – ’n mens kan dus [...]

  • Resensie van WAT Deel XVI

    “WAT XVI voeg in verskeie opsigte waarde toe aan sy voorgangers, o.a. deur die uitgebreide terminologieverklaring, die insluiting van klassieke ... ekwivalente van Germaanse vakwoordeskat, en duidelike uitspraakleiding ... Hierdie sestiende deel (kan) beskou word as ’n uitstekende bron vir taalpraktisyns, navorsers en studente. Die redelik gekompliseerde mikrostruktuur maak dit ook van nut vir meer gevorderde [...]